Monthly Archives: October 2013
Ds. Hector Jooste: Die NG Kerk is koersloos en het leiers nodig!
Lees asseblief sy uitstekende brief aan Kerkbode hier: http://skattegemynuitgodsewoordintsumeb.blogspot.com/2013/10/koersloos-brief-aan-die-kerkbode.html
Prof Hofmeyr, die Heidelbergse Kategismus en die NG Kerk
Ek wil graag die volgende twee akademiese joernaalartikels onder u aandag bring: Beide is deur Prof Hoffie Hofmeyr van die …
Kan ons kweekskole gered word?
Dankie aan Petrus wat hierdie video onder my aandag gebring het. Kom ons bid dat die Here vir ons ‘n …
Henry Jackman se boodskap aan die NG Kerk
Ds Jan Louw: Die NG Kerk het haar liefde vir die Waarheid versaak.
Hierstaanek het vandag hierdie brief van Ds Jan Louw ontvang: (Die PDF dokument is hier.) Geagte kollega, broer, suster, Ek …
Broer Johannes se brief aan die NG Kerk
Ek kry vanaand hierdie brief van ‘n sekere Johannes aan die NG Kerk. Interessant dat hy voel LIEFDE en WAARHEID …
Is beswaardes liefdelose verdagmakers?
Rudolph skryf Wynand, julle sal werklik moet kyk na julle eie manier van optrede, want dit skaad julle geloofwaardigheid. Julle …
Uiteindelik: Debat oor die bestaan van die duiwel!
Henk Gouws is die eerste van die “Duiwel bestaan nie” kamp wat my hier op hierstaanek kom antwoord het oor …
Nelus Niemandt verklaar eenheid belangriker as waarheid.
Nelus Niemandt verklaar dat eenheid belangriker is as waarheid. Is dit belangrik dat ons glo Jesus is die Christus wat …