Vandag op Media 24

Wes-Transvaalse sinode sê nee vir besluit oor gay-regte in NG Kerk
Deur Pieter Steyn 19 November 2015 23:20

Nee vir gay-regte in die NG Kerk.

Dit was die besluit van die Wes-Transvaalse sinode Donderdag op sy buitengewone sinode in Randfontein.

Die buitengewone sinode is gehou oor onder meer die algemene sinode se besluit om gays ten volle in die kerk te verwelkom.

’n Voorstel oor die huwelik as heilige eenheid tussen een man en een vrou in ’n lewenslange verbintenis is met ’n meerderheid stemme aanvaar. Die voorstel is geformuleer nadat talle soortgelyke voorstelle ingedien is.

Hierstaanek sal meer besonderhede pos sodra dit beskikbaar is. Lees maar die res van die berig by die skakel.