6 thoughts on “Hierdie gemeentes verwerp die Algemene Sinode se besluit oor SGV so ver”
Anetsaid:
Dit is beslis nie alle gemeentes nie. Ons gemeente het dit ook verwerp en nie daarmee media toe gegaan nie. Daar is baie gemeentes wat dit verwerp het.
Ek weet nie. Die gemeente waar ek lid was tot ‘n maand gelede se dominee is geweldig vir die ontluikende (Emergent Church) kerk. Ek het omtrent ‘n 3 uur lange gesprek met hom gehad. Kom ons stel dit so dit het gevoel asof ek met John Shelby Spong gepraat het. Die kerkraad waarvan ek deel was dink ek nie weet hoe om met die besluit om te gaan nie. Die hartseer is dat ek baie duidelik voor ek my verlaat van die kerk aangedui het dat ek graag my redes wil gee vir my motivering om die kerk te verlaat. Daarvan het natuurlik dadels gekom. Die lewe is kort en ek moet ongelukkig my gesin bloodstel aan ‘n eg gereformeerde kerk waar die gemeente nog ‘n defenitiewe gesin in Christus is en waar voorbeelde ‘n verwysings raamwerk word vir my kinders. So ek is seker maar nou ‘n Anglikaan (Die Church of England tipe). Ons kyk maar nog of dit die Bybelse Christenskap onderskraag en tot dusver voel dit asof ek terug gestap het in tyd toe kerk nog kerk was in my kinderdae (btw ek was ‘n Luterhaan gebore en het die NGK ingestap (2003) toe ek met my vrou getrou het).
Wat my bekommer is die skielike op ys stel van die besluit wat net geen standvastigheid aandui nie.
Wat my ook pla is die stelling van die sinode dat die Belhaar belydenis nie eintlik deur die gemeente proses moes gaan nie, want dit het nie bereik wat die Sinode wou bereik nie. Eweskielik is daar ‘n geslote proses oor iets wat van groter teologiese belang is en wat gebeur? Omdat die sinode weet hoe die gemeentes sou reageer doen hulle dit alles sonder die gemeentes se insette.
miskien moet julle ‘n oproep doen op al die gemeentes wat daarteen gestem het om van hulle te hoor. In die Weskaap het Durbanvill – Bergsig ook daarteen gestem en ons stem by die ander
gevoeg.
Anet said:

Cobus Fourie said:
Hier is ‘n langer lys: https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=1001701116559832&id=1001691699894107
Mina said:
Wat is die stand van die Wes-Kaap gemeentes?
Christian said:
Ek weet nie. Die gemeente waar ek lid was tot ‘n maand gelede se dominee is geweldig vir die ontluikende (Emergent Church) kerk. Ek het omtrent ‘n 3 uur lange gesprek met hom gehad. Kom ons stel dit so dit het gevoel asof ek met John Shelby Spong gepraat het. Die kerkraad waarvan ek deel was dink ek nie weet hoe om met die besluit om te gaan nie. Die hartseer is dat ek baie duidelik voor ek my verlaat van die kerk aangedui het dat ek graag my redes wil gee vir my motivering om die kerk te verlaat. Daarvan het natuurlik dadels gekom. Die lewe is kort en ek moet ongelukkig my gesin bloodstel aan ‘n eg gereformeerde kerk waar die gemeente nog ‘n defenitiewe gesin in Christus is en waar voorbeelde ‘n verwysings raamwerk word vir my kinders. So ek is seker maar nou ‘n Anglikaan (Die Church of England tipe). Ons kyk maar nog of dit die Bybelse Christenskap onderskraag en tot dusver voel dit asof ek terug gestap het in tyd toe kerk nog kerk was in my kinderdae (btw ek was ‘n Luterhaan gebore en het die NGK ingestap (2003) toe ek met my vrou getrou het).
Wat my bekommer is die skielike op ys stel van die besluit wat net geen standvastigheid aandui nie.
Christian said:
Wat my ook pla is die stelling van die sinode dat die Belhaar belydenis nie eintlik deur die gemeente proses moes gaan nie, want dit het nie bereik wat die Sinode wou bereik nie. Eweskielik is daar ‘n geslote proses oor iets wat van groter teologiese belang is en wat gebeur? Omdat die sinode weet hoe die gemeentes sou reageer doen hulle dit alles sonder die gemeentes se insette.
Louis Blignaut said: