James White se konferensie oor die foutloosheid en onfeilbaarheid van die Bybel.

Kliek hier vir al die klankopnames: http://goodwoodbaptistchurch.co.za/gbc/messages/jw-recordings/ Die blad sal opdateer word soos die klankopnames beskikbaar word.

Video opnames sal gepos word sodra die redigering gedoen is, so as jy dit verkies, byt maar bietjie vas!