ALGEMENE SINODE BESLUIT Die kerkraad het met die vergadering van 9 November 2015 besluit dat daar beswaar gemaak moet word teen die Algemene Sinode se hantering van die selfdegeslag-saak van 9 Oktober 2015, dat ons in Christelike liefde alle mense aanvaar, maar die status quo handhaaf t.o.v. hierdie saak van die Algemene Sinode besluit van 2007.

Click to access Bulletin%2022.11.2015.pdf