Deesdae is elke tweede ou en sy kleinneef ‘n profeet of ‘n apostel. Hoe rym dit met die feit dat ons glo die Bybel is voldoende en die kanon is afgesluit?